Monday, February 9, 2015

Familie: Proteaceae Genus: Leucospermum Spesie: Leucospermum cordifolium Speldekussing

© This plant was taken with NIKON D3100 Lens 18-55mm
Die speldekussing laat mens terug verlang na die
Kaap provinsie.
Is dit nie n statige blom met sy oranje en rooi kleur.
Die natuurlike habitat is in die Kaap provinsie.
Die plant kan by vele kwekerye aan gekoop word. 

No comments: